scheepersnek


Scheepersnek Onthou, my Lief, ek is Afrika, jou land. My land verwelkom my met ‘n oorweldigende fanfare ek wóú nog oor die bergtop loer ek wóú nog my armbande skud saggies lag en wink van ver af wuif maar my land het geweet ek kom want toe ek oor die nek kom is die lug … Continue reading scheepersnek